Kloof — Alexander Strachan

R58,00

Toestand : Baie Goed.
Protea Boekhuis, 2003, Sagteband – Drama – 100pp. ISBN 9781869190255.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
BookDaddy

5.00

(1 Review)

Description

‘n Regter bring sy mooi, jong vrou saam na ‘n jagplaas om sy laaste trofee te kom skiet. So word vyf mense saamgegooi vir ‘n naweek. Jaloesie, konkelary, wedywering en twis oor grondbesit is aan die orde van die dag – en nog ‘n verhouding wat nooit sy le kon kry nie. ‘n Misterieuse bok maak sy verskyning. Meteens raak die verlede deel van die hede. Nie almal op die plaas weet van die vloek wat oor die grond hang nie. Die omgewing word ‘n medespeler wat jare se intrige op die spits dryf.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.