By Die Oog Van Die Fontein: Twee-En-Sestig Spreukryme — Freda Linde

R55,00

Toestand : Goed.
Tweede druk, Human & Rousseau, 1983, Hardeband met omslag in plastiek – Kinderlektuur – 58 pp.      

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
BookDaddy

5.00

(1 Review)

Description

By die oog van die fontein is kinderrympies vir ongeveer 10-12 jariges, waarin spreekwoorde en segswyses berym word, met verskeie idiome wat op kunstige wyse in die tema en rym ingevleg is.

Satire is nie uitgesluit nie, soos in Die goeie wagters, terwyl etlike van die versies ook verhale op rym is. Die spreekwoorde kom meestal aan die einde van die rympie voor, met die verklaring wat vooraf deur n verhaaltjie gegee word. Die C.P. Hoogenhout-medalje word in 1974 toegeken aan By die oog van die fontein.

Van haar versies word in versamelbundels opgeneem, onder andere in ‘n Rooie met ratte, Pa onder redaksie van Temple Hauptfleisch en Ulla Schüler, in Storiehuis Woordpaleis, in D.J. Opperman se Nuwe Kleuterverseboek, Fanie Olivier se Goudaar en in Gerrit Komrij se Die Afrikaanse poësie in n duisend en enkele gedigte. – WIKI

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.