Somer van die wensfontein – M. Strydom

R25,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In good condition for a used book.  The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page. Might have yellowed pages due to age.

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Liefste vrou wat op hierdie aarde bestaan …

So het die briefie begin wat David Cilliers in sy moeder se juwelekissie ontdek het na haar dood.  Maar David het geweet dat sy oorlede vader dit nie geskryf het nie.  Hy kon daarna geen duurte vir sy siel vind nie en het besluit om die skrywer op te spoor.

Gaan soek die storie, het die liewe Michelle hom aangemoedig, dan skryf ek ‘n blitsverkoper daaroor…  Op ‘n plasie in die Vrystaat het Davis sy storie gekry – maar ook veel meer as waarop hy gereken het, want hy het nooit kon droom wat ‘n nooi soos Ilse Albertyn alles met ‘n man se hart kon aanvang nie.  Maar soos hy vir Michelle gehad het, het Ilse vir Arnold du Plessis gehad… en Michelle en Arnold sou veg vir hulle geluk.  Toe kom die groot reens en gebeur daar dinge wat Ilse laat wonder of sy nie tog maar met Arnold moet trou nie, dinge wat vir David laat glo dat hy nie van Michelle af moes weggaan nie.

Sou die geskiedenis homself herhaal?, het Ilse gewonder.  Moet sy met Arnold trou omdat haar geliefde se plig hom daarvan weerhou om na haar toe te kom?

 

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.