Gesluierde dwaasheid – Liza Moore

R30,00

In good condition for a used book.  The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Na die dood van haar ontroue Amerikaanse man en haar enigste kind in ‘n motorongeluk keer Patsy Smith terug na haar geboorteland.  Pas nadat sy in Suid-Afrika aangekom het, tref sy in die ruskamer op die lughawe ‘n babadogtertjie aan wat deur haar terminaal siek ma daar gelaat is in die hoop dat iemand haar sal neem.

Patsy wat nie meer kinders kan he nie, swig voor die versoeking en gee selfs aan haar beste vriendin, Josy Brand, voor dat die kind haar eie is.  By Josy ontmoet Patsy die aantreklike Jurie Barnard en hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar.  Maar die onaangename, besitlike Val Jooste is nie van plan om haar kloutjies aan Jurie te onttrek nie.

Toe daar ‘n ongure karakter met wie Patsy in Amerika ‘n  nare ondervinding gehad het, op die toneel verskyn, gryp Val haar kans aan.  Veral toe sy by hom die waarheid oor Patsy se baba hoor …

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.