Afrikaanse Vegetariese Kookboek – Betsie Rood

R30,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Published in 1986. Pages have started to yellow. Apart from one page with small stains (see photo), the book is clean and in good condition. Some shelf wear is visible.

Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Description

Afrikaanse Vegetariese Kookboek bed u smullekker, vinnige, maklike resepte vir wanneer u ekonomiese, vleislose geregte wil geniet. Daar is iets vir elke kok: vir die gasvrou wat vegetaries wil onthaal, is daar ‘n keu van voor-, hoof- en nageregte; vir die verslanker is daar ideale slaaie en slaaisouse; vir die beginner-vegetariër is daar raad oor die verskillende voedselgroepe en wat ‘n gebalanseerde vegetariese dieet is; en vir die streng vegetariër is daar raad spesiaal gemerkte resepte. Die resepte en bestanddele is so gekies dat dit by die Afrikaner se smaak en eetgewoontes pas. Soepe, slaaie, slaaisouse, neute- en rysgeregte word volledig behandel, so ook brood en muesli, kaas en eiers, pasta, gluten en nageregte. Spesiale aandag word geskenk aan geurige groentegeregte. Of u ‘n vegetariër is, om ekonomiese of gesondheidsredes ‘n alternatief vir vis- en vleisgeregte soek, of bloot smaaklike, vullende maaltye wil geniet: Afrikaanse Vegetariese Kookboek is propvol idees vir diegene wat gesteld is op lekker eet.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.