Troebel Erfenis – Rika Du Plessis

R25,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In good condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Lanie Schoonbee, die beeldskone eienares en hoofontwerper van Schoonbee Modes, verstaan dit glad nie dat ‘n ruwe blondekopspeuder soos Rudie Loubser dinge in haar kan wakker maak wat sy nie kan beheer nie.   En dit terwyl sy dit oorweeg om met die aantreklike Pierre Munro van Munro Modes te trou!  Toe sy egter agterkom dat Rudie in haar nuwe ontwerper, Rozanne Pelser, belang stel, ervaar sy ‘n gevoel waaraan sy volstrek weier om ‘n naam te gee.

Dan kom skokfeite oor ‘n paar mense naby aan haar aan die lig, en sy kan nie meer van haarself af weghardloop nie.  Maar die waarheid bring vir haar alles behalwe geluk…

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.