Liefde En Koue Vrees – Ettie Bierman

R50,00

In good condition for a used book. The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Net voor lugwaardin Anneke van Zyl op ‘n vlug na Lissabon vertrek, gee ‘n bewonderaar vir haar ‘n bottel duur Franse parfuum.

Min kon sy egter raai watter probleme die bottel parfuum haar in die daaropvolgende dae op die hals sou haal. En sy kan nie eers haar toevlug tot die bevelvoerder van die vlug, Paul Roux, neem nie, want sy het net voor die vlug vertrek het, haar verhouding met hom verbreek, omdat hy haar troetelgans doodgery het.

Liefde en koue vrees, een van Ettie Bierman, se pakkendste verhale oor die lotgevalle van ‘n lugwaardin, is ‘n waardige toevoeging tot die Romankeurreeks.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.