Description
‘n Keur uit die werk van Dirk Kamfer. Ernstige en luimige stories uit die geliefde joernalis Dirk Kamfer se pen, geskryf vir die tydskrifte, radio en koerante, en saamgevat in ’n lekkerleesboek. Verhale wat sy lewe in die Karoo beskryf, sy politieke waarneming en rugbyverhale (Bevat onder meer 20 bladsye oor die skrywer se toere saam met Springbokrugbyspanne), maak hierdie ’n boek wat almal sal geniet.



















