Description
Voetstoots deur John Miles is ‘n aangrypende roman oor die lotgevalle van ‘n mense wat los van leë konvensie wil leef, maar onvoorsiens ingetrek word in die samelewing waar geweld net onder die oppervlak lê. Die vremdeling August vestig hom op ‘n klein Weskusdorp om sy redigeringswerk aan n pasontdekte dagboek van die 18de eeuse ontdekkingsreisiger Robert Jocob Gordon af te rond. Wanneer polisie vrou Tessa hom vra om haar seuntjie Otto ‘n aand lank op te pas terwul sy besig is met ‘n ondersoek, bevind August hom op die drumpel om van ‘n nuwe ervaring, ‘n betrokkenheid waarvoor hy volle veranwoordelikheid moet aanvaar.











