Description
Wanneer God werk, skreeu selfs die klippe die eers van sy Naam uit. En hoe werk Hy nie in Afrika en veral in ons land stroom weg. Hy bevry die nagtegaal wat vyften jaar lan kvasgekkeer was in die keel van ‘n vrou wat nooit weer sou kon sing nie. Hy gebruik die stroomvernellings van Zambezi om ‘n jong meisie wat nie kan swem nie, aan die lewe te hou. Hy laat die ouers van ‘n student wat deur plaasaanvallers doodgeskiet is, op sy bebloede liggaam neerkyk met net een gedagte in hul harte: bewaak jou hart… Ware stories van mense wat God van aangesig tot aangesig gesien het.











