Fiela Se Kind: Die Drama Skooluitgawe – Dalene Matthee

Seller currently on holiday.

R150,00

Hierdie kopie van Fiela Se Kind: Die Drama Skooluitgawe deur Dalene Matthee is splinternuut.

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: ,
Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover

Description

In Dalene Matthee se Fiela se Kind – Die Drama – raak die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.