Spel van die Liefde – Aletta Reitz

R30,00

In good condition for a used book.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Hardcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Spel van die liefde is ‘n boeiende liefdesroman deur ‘n bedrewe verteller, Aletta Reitz.

‘n Mens het nie altyd beheer oor die rol wat jy in die lewe moet speel nie. Soms word dit deur omstandighede aan jou opgedwing, troos Hugo de Villiers vir Anneke Oosthuizen toe sy as bloedjong bruidjie ontdek watter klug sy moet help vertolk in die groot, swierige huis wat haar man vir haar gekoop het.  Genadiglik gee die tyd ‘n dowwe patina aan die glans wat sy so verafsku en word haar hart heel voor die letsel te groot is.

Vendor Information