Agter die Doellyn – Christelike Uitgewersmaatskappy

R40,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Hierdie tweedehandse kopie is in ‘n baie goeie kondisie.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Agter Die Doellyn is ‘n kosbare versamelaarsitem vir enige rugby-liefhebber.

Rugby in Suid-Afrika is méér as net ’n spel. Dit is ’n weerspieëling van die wese en hartklop van die mense van hierdie land. Dit is sinoniem met sonskyn, biltong en braaivleis.

Sedert rugby die eerste keer in 1861 op Suid-Afrikaanse bodem gespeel is, het die land en rugby ’n wedersydse invloed op mekaar se ryk erfenis gehad. Agter Die Doellyn vier die vreugde en gevoel van eenheid en trots wat onder mense van hierdie land ontstaan het ná die Wêreldbeker-oorwinning in 1995.

Agter Die Doellyn:

  • bied ’n oorsig oor die hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis
  • bring hulde aan die pioniers van rugby
  • bied getuienisse en lewensverhale van spelers soos Victor Matfield, Pierre Spies, Beast Mta¬warira, Jannie en Bismarck du Plessis, Juan Smith en ander prominente spelers asook afrigters soos Peter de Villiers, Frans Ludeke en Pieter Rossouw.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.