In Dit is hoe ek wil wees bespreek John Ortberg hoe jy die mens kan word wat God jou bedoel het om te wees.
Hy kyk na hoe ’n mens jou ware identiteit vind tussen dit wat God jou gemaak het om te wees, dit wat ander van jou verwag en dit wat jy nié wil wees nie. Hy bespreek hoe jy jou gees en gedagtes kan vernuwe, jou verhoudings verdiep en jou ervarings transformeer.
Dié boek sal lesers help om hul geestelike gesondheid te peil en die verskil te bepaal tussen wie hulle is en waar God hulle wil gebruik.