SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Kondensmelk deur Christien Neser is die eerste boek van die gewilde Elle-reeks.
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is ‘n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers … en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-

Via Afrika Lewensoriëntering Graad 10 Leerderboek En Gratis Studiegids En Leerderboek Op CD
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -

The Afghan – Frederick Forsyth
Vendor: Mel's book shack
R40,00 -

Drie Maal Het Die Uil Geroep – Ela Spence
Vendor: Mel's book shack
R15,00 -

‘n Ridder vVir Francesca – Nickey Van Schalkwyk
Vendor: Mel's book shack
R25,00







