Liefde is ‘n Sprokie – Santie Nel

🌴 Seller is currently on holiday. Purchases are temporarily disabled.

R40,00

Estimated delivery: 2–9 business days

Hierdie kopie van Liefde is ‘n Sprokie deur Santie Nel is soos nuut.

Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . .Talia is so tuis in die water soos ’n meermin. Maar die aantreklike Erik sorg dat sy sukkel om op haar duikkursus te konsentreer. Totdat dinge lelik skeefloop.Van die eerste dag wat Wolfgang vir Vlam raakgesien het, is sy nie net in sy kop nie, sy is in sy hart. Wanneer sy ontvoer word, is hy vasberade om haar te red . . .Die nuwe ou in die klas se bene is in ysterstutte en sy hare staan orent asof hy pas vir iets geskrik het. Lilliette is sommer vies dat sy hom met wiskunde moet help. Veral aangesien hy nog die vermetelheid het om haar “Wipstert” te noem!Hierdie bundel bevat 22 kortverhale wat op bekende sprokies gebaseer is – maar met ’n heerlike moderne kinkel! Hier is stories wat jou hart sal steel, dit dalk in ’n duisend stukkies sal breek of jou weer in sprokiesliefde sal laat glo.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.