My Eie Storie Omnibus – Jean Van Velden

R40,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Corners of cover slightly damaged. Inside book very good

Published 2000

125 pages

ISBN 0 7981 2599 3

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

My Eie Storie Omnibus is ’n kleurvolle versameling van vyftien stories en ses versies deur Jean van Velden. Die verhale is in keurige, maklik verstaanbare Afrikaans geskryf en elke bladsy is versier met ’n volkleurillustrasie.

Die bundel is ideaal vir ouers wat graag vir jong kinders voorlees, veral met slaaptyd. Ouer kinders wat reeds self kan lees, sal ook die stories en versies geniet.

’n Lekkerleesversameling vir jong lesers, met stories om saam te ontdek en weer en weer te lees.

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.