Oorwinning – Elza Meyer

R40,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Hierdie tweedehandse kopie van Oorwinning deur Elza Meyer is in baie goeie kondisie.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Description

In Oorwinning bespreek Elza Meyer sekere tydlose waarhede in die eweige God se Woord, en wys hoe hierdie waarhede gelowiges van vandag se treë kan rig. Dié boek spreek onomwonde van ‘n diepe bewustheid van die dringendheid om God se wil te soek. Dit is ‘n ernstige oproep vir elke Suid-Afrikaaner om na God te draai. Dit wil gelowiges aanmoedig om op te kyk na die God van die heelal en volgens sy Goddelike waardes te begin leef. Want net dan sal ons oorwinning smaak oor die rooi perd van oorlog, die swart perd van hongersnood en die vaal perd van die dood (Op 6-1-8).

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.