Haal Die Konflik Uit Jou Lewe – Joyce Meyer

R20,00

A book in good condition, however there are a few pages with some lines neatly highligted. A few neatly written lines in pencil on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Description

Haal Die Konflik Uit Jou Lewe deur Joyce Meyer is ‘n insiggewende boek wat jou lei na ‘n lewe van vrede en harmonie, weg van emosionele kneusplekke en konflik.

God het bedoel dat elkeen van ons die vreugde sal beleef van ‘n lewe sonder konflik, maar dit is nie die realiteit van ons elkedagse lewe nie. Ons is vol emosionele kneusplekke, stres en wrokkigheid met onafgehandelde kwessies in ons verhoudings. Dit hoef egter nie so te wees nie – Joyce Meyer wys daarop dat die Bybel vol is van wonderlike beloftes oor vrede en harmonie en dat dit ook jou ervaring kan wees.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.