Boemerangliefde – Susan Bisschoff

R15,00

In excellent condition for a used book.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Die verkoopsman by die sportwinkel het vir Lelanie Strydom gese dis maklik om ‘n boemerang te gebruik.  Dis soos ‘n stok wat altyd na jou terugkeer, maak nie saak waarheen jy hom gooi nie.  Se voet.  Hierdie stok wat terugkeer het beslis nie hierdie keer teruggekeer nie.  Inteendeel, dit het haar hand verlaat en met ‘n Kaapse draai die spanbou byna in ‘n spanbreek verander, want dit het Henk Robertson teen die kop getref.

Later die aand sien Lelanie die blonde reus weer waar hy aan die oorkant van hulle tafel sit.  Skielik kyk hy in haar rigting en sy diepblou oe hou Lelanie se bruines vir ‘n oomblik vasgevang.  Maar toe leun die mooi meisie wat langs hom sit, oor en begin uitbundig gesels.  En die betowerende oomblik is verlore.

Kort daarna vra hy Lelanie om vir hulle ‘n troue te reel, en sy weet dat hy vir haar verlore is …

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.