Oordenkings Uit Jou Beste Lewe Nou! – Joel Osteen

R110,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

Struik Christelike Boeke 2010, 306 bladsye. ISBN 9781868239993.

Book Condition: Like New
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Etcetera

5.00

(1 Review)

Description

Maak die sleutels in Oordenkings Uit Jou Beste Lewe Nou! ‘n nuwe begin om positief te dink.

  • Verbreed jou visie
  • Ontwikkel ‘n gesonde selfbeeld
  • Ontdek die krag van jou woorde en denke
  • Maak jou los van die verlede
  • Groei deur swaarkry
  • Leef om te gee
  • Kies om gelukkig te wees

Bybelse waarhede kan jou help om jou volle potensiaal te bereik. Elke dagstukkie begin met ‘n skrifgedeelte. ‘n Voorgestelde gebed word aan die einde ingesluit. Die boek vorm ‘n program wat oor 3 maande strek.

 

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.