Description
Daar’s ‘n Kraak In Jou Wapenrusting wys jou dat jy mag dink dat die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, maar daar is tog die bedreiging van fisieke, geestelike en emosionele konflik wat dit kan beskadig. Perry Stone behandel die volgende:
- Die sewe algemeenste faktore wat jou geestelike krag kan verminder
- Wat om te doen as jou wapenrusting beskadig is
- Hoe om die stukke van God se wapenrusting in jou lewe toe te pas
- Hoe om openinge af te seel wat aanvalle aantrek.
‘n Handleiding tot oorwinning.















