Welgelegen – Rina Van Wyk

R15,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In excellent condition for a used book

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Katrien Malherbe is die enigste kind van die skatryk sakeman, Anton Malherbe, en sy vrou, Christel.  Anton wil nie he dat sy dadelik begin werk nie.  Hy stel voor dat sy vir haar peetpa, Gerrie Burger, gaan kuier op sy wynplaas naby Stellenbosch.

Die gedagte aan ‘n vakansie op die plaas is meteens baie aanloklik.  Boonop was Leon, oom Gerrie se aangenome seun, deur die jare in haar gedagtes en sy beeld is nog net so helder in haar geheue.

Dis gou vir haar duidelik dat Leon haar steeds sien as die langbeen-, sproetneusmeisietjie.  Boonop verwys hy en sy beeldskone blonde vriendin, Felicity, tydig en ontydig na die feit dat Katrien hom soos ‘n stertjie gevolg het.  Sy is dus vasbeslote om te sorg dat neimand dink dat sy agter hom aanloop nie. Buitendien, haar bewondering vir hom was tog net kalwerliefde …

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.