Winde van die Hemele – Wille Martin

R30,00

This copy of Winde Van Die Hemele is in good condition for a used book.  Have yellowed pages due to age. Cover might be slightly worn. Minor elastic markings might be on non-essential pages.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , , Tag:
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Hardcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Verpleegster Narda Malan het dokter Eduard Edelingh liefgehad, maar dit was ‘n hopelose liefde:  hy was getroud met ‘n siek, neurotiese vrou en boonop self verlief op ‘n kollega, Nancy Engelbrecht – maar sy was bang om met hom te trou. Toe gaan hy weg om sy sterwende vrou in haar laaste ure by te staan … en toe maak Narda kennis met Markus Benade, ‘n speleoloog wat haar uit die staanspoor omkrap omdat hy haar hartsgeheim so maklik ontdek het.  En toe keer Eduard terug …

Maar in die Mara-hospitaal in Chiwanda, ‘n goedgesinde swart buurstaat van die Republiek, is daar ook ander personeel, mense met hul eie hartseer en vreugde en probleme:  briljante verpleegster Wilma Vorster, met ‘n verlede waaroor sy swyg, en dokter Helmuth von Wiellich wat haar lewe versuur omdat hy nie deur haar korsvan onverskilligheid kan dring nie:  die beroemde sangeres Vera Godfrey wat in Mara beland omdat haar suster Annette ‘n skelm verhouding met haar man het:  dokter Martinelli wat Annette haat omdat sy Vera se lewe verwoes het, maar wat tog ook tot haar aangetrokke voel.  In die land self vind daar boonop ‘n staatsgreep plaas en Mara word die brandpunt van die stryd tussen die regeringsmagte en die linksgesindes …

 

Vendor Information