SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is mal oor Vikings!
Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewend lywe ontmoet?
Hoe ontsnap hy toe ‘n Viking-vegter hom met sy swaard wil deurboor?
En hoe gaan hy ooit kan terugkom uit Parys van ‘n 1 000 jaar gelede na vandag?
Lees saam aan hierdie wegholrit van ‘n avontuur!
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Zoem! Avontuur op ‘n eiland – Theresa van Baalen
Seller: MimiReads
R99,00 -
Mengeldrankies – Jean Dickson & Martini Nel
Seller: MimiReads
R129,00 -
Hoeveel Tande Het ‘n Engel? – Jan Vermeulen
Seller: MimiReads
R119,00 -
SOLD OUT Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 4 Boek 4 – Tippie gaan lughawe toe
Seller: MimiReads
R39,00 -
SOLD OUT Tyd om te skaats – Jacolet van den Berg
Seller: MimiReads
R80,00 -
Flintie Valsbaard en die Ys-Eiland – Marcelle du Plessis
Seller: MimiReads
R39,00