SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Katrien Malherbe is die enigste kind van die skatryk sakeman, Anton Malherbe, en sy vrou, Christel. Anton wil nie he dat sy dadelik begin werk nie. Hy stel voor dat sy vir haar peetpa, Gerrie Burger, gaan kuier op sy wynplaas naby Stellenbosch.
Die gedagte aan ‘n vakansie op die plaas is meteens baie aanloklik. Boonop was Leon, oom Gerrie se aangenome seun, deur die jare in haar gedagtes en sy beeld is nog net so helder in haar geheue.
Dis gou vir haar duidelik dat Leon haar steeds sien as die langbeen-, sproetneusmeisietjie. Boonop verwys hy en sy beeldskone blonde vriendin, Felicity, tydig en ontydig na die feit dat Katrien hom soos ‘n stertjie gevolg het. Sy is dus vasbeslote om te sorg dat neimand dink dat sy agter hom aanloop nie. Buitendien, haar bewondering vir hom was tog net kalwerliefde …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-
‘n Venster Na Die Hemel – Nicolette Boonzaaier
Vendor: Mel's book shack
R30,00 -
Dwaalpad Van Die Hart – Sophia Burger
Vendor: Mel's book shack
R20,00 -
Liefdespalm Vir Simone – Mari Grobler
Vendor: Mel's book shack
R10,00 -
Huisgenoot Nog Wenke Wat Werk – Leo Kritzinger
Vendor: Mel's book shack
R80,00 -
‘n Nooi Vir Blinkdraai – Dianne Van Eeden
Vendor: Mel's book shack
R15,00 -
In Lig En Lewe – Retah McPherson
Vendor: Mel's book shack
R20,00