SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
In Waterbobbejaan deur Ben Venter voel Sakamatlakobata soos ‘n bywoner op sy eie plaas. Hy wou tot elke prys op Bobbejaankrans kom woon en nou gebeur wat sy bure hom voorspel het. Sy franselemoene word geplunder, sy tentpenne uitgepluk en sy vrou se bakoond met ‘n klip toegestop. Sakamatlakobata weet wie is hiervoor verantwoordelik. Dis die een wat spore op sy werf los: kaalvoetspore soos die van ‘n mens.
Waterbobbejaan boer op hierdie plaas.
Die boer is bekommerd. Is Waterbobbejaan ook die een wat sy hamels vang en daardie maanlignag agter sy en sy gesin se wa aangehardloop het?
Vendor Information
- Store Name: Kanniedood
- Vendor: Kanniedood
-
Bars Of Iron – Barbara Cartland
Seller: Kanniedood
R35,00 -
Woman’s Forum
Seller: Kanniedood
R35,00 -
A Complete Guide To Massage
Seller: Kanniedood
R50,00 -
Who Can Deny Love – Barbara Cartland
Seller: Kanniedood
R30,00 -
Die alkoholis – Marty Mann
Seller: Kanniedood
R120,00 -
Bruidskat Van Vrees – Wille Martin
Seller: Kanniedood
R25,00