Waarom Soveel Bybel-Vertalings? – Jan Van Der Watt

R85,00

Christelike Uitgewersmaatskappy 2014, 183 bladsye. ISBN 9781431610198.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Etcetera

5.00

(1 Review)

Description

Dit is ‘n voorreg om die Bybel in jou eie taal te lees. Dit bly egter jou eie keuse om te besluit watter vertaling vir jou die beste is. Die Ou Testament was oorspronklik in Hebreeus en bietjie Aramees geskryf, die Nuwe Testament was hoofsaaklik in Grieks. Vertalings verskil van mekaar en in Waarom Soveel Bybel-Vertalings word verduidelik wat die redes is. Vertalers gebruik elk hul eie benaderings en prosedures. Hoe word die geloofwaardigheid van elke antieke geskrif bepaal? Hier kan jy ‘n ingeligte besluit neem.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.