Description
Vyf-Minuut Kunsidees is ’n praktiese en inspirerende gids wat lesers vinnige en toeganklike kunsprojekte leer. Die boek bied ’n volkleur-inleiding tot basiese kunstegnieke, met stap-vir-stap instruksies vir elke vyf-minuut-projek. Elke projek word ondersteun deur duidelike illustrasies, prente van die benodige gereedskap en materiale, nuttige wenke en ’n foto van die finale resultaat.














