Twaalf Rooi Rose – Mariki Wessels

R15,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In good condition for a used book.  The former owner’s name or other minor markings might be on a non-essential page.

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Marga, dogter van die beroemde filmster Beau Delport, wil ook ‘n aktrise word.  Sy wil ook wegkom van die rykmanslewe, die gewone wereld leer ken en vriende maak, veral mansvriende.

Sy pak ‘n avontuur aan, ver van die huis, en begin werk as winkelassistent by ‘n eksklusiewe mansklerewinkel.

Die personeel wil haar egter aanvanklik nie aanvaar nie en sy raak in rusies betrokke met die ander meisies.  Selfs met die nuwe mansvriende ondervind sy probleme, want daar is te veel van hulle: Darius, Sias, Clement, Charl – en die geheimsinnige Sebastian Nel.

Sy het gewag vir ‘n prins om haar te kom haal, maar al wat oorbly, is elf pragtige rooi rose… wat later verdroog en verdor.  Gaan sy ooit die twaalfde roos kry?  Gaan haar prins dit vir haar bring, of is sy die verkeerde Aspoestertjie in die regte verhaal?

 

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.