Tarzan van die Ape – Edgar Rice Burroughs

R100,00

The cover is in acceptable condition, considering the age of the book. Slightly visible bend marks on the spine and corners of the front cover. The inside of the book, however, is in excellent condition—almost like it has never been read.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , , Tags: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Toe die aap-koning die slap gestalte laat los wat John Clayton, Lord Greystoke, was, wend hy hom tot die klein wiegie; maar Kala is voor hom daar. Toe hy die kind wil gryp, pluk sy dit voor hom weg en nog voordat hy haar kan keer, vlug sy by die deur uit en gaan vind ‘n veilige skuiling in ‘n hoë boom.  Hoog tussen die takke van ‘n onsaglike boom, druk sy die gillende baba teen haar boesem vas. en gou reik die instink wat so oorheersend is in hierdie woeste wyfie – die instink van moederliefde – uit na die klein menskind se halfgevormde verstand, en raak hy stil. Dan sluit honger die gaping tussen hulle, en die seun van ‘n Engelse lord en ‘n Engelse lady, drink aan die bors van Kala, die groot aap.

Vendor Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.