A good-looking copy. Some scuffing and shelf wear mostly on the hardcover edges. Dust jacket is present. Old price is written in pencil on a non-essential page. Old stamp and sticker on another non-essential page. Pages clean, no dog ears.
“Die kind het nie gesterf nie. Net ‘n paar keer met die armpies op die water geslaan asof sy bang was en wou keer. Jy maak jou oë toe, jy bid: Here, vat haar vinnig, maak haar heel, sit vir haar vlerkis aan. As jy jou oë oopmaak, het die waterding haar kom haal.”