Stillewe – Marie Spruyt

R169,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: MB042 Categories: , ,
Book Condition: Brand New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

In ‘n skoendoos vol papiere wat Lizette de Klerk by haar bejaarde ma kry, ontdek sy ‘n brief van haar oupa.  Dié versoek dat ‘n bedrag geld aan die Italiaanse De Lucas-gesin betaal word.  Haar oupa het gedurende die Tweede Wêreldoorlog in Italiё geveg en is daar gewond.  Presies wat tussen haar oupa en die De Lucas-gesin gebeur het, is nie duidelik nie, maar dit stuur Lizette op ‘n speurtog na Italiё.  Hier onthul die geskiedenis van oupa Isak se verbintenis met Isabella De Lucas sigself soos ‘n skilder, laag-op-laag en ontroerend mooi.

In Italiё, aan huis van haar galante gasheer, die kunsprofessor en kunstenaar Alphonso Lombardi, leer Lizette die ware betekenis van la dolce vita ken.

Vendor Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.