SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en sy skrik nie vir spokerige stories nie Almal is in rep en roer oor die revue wat binnekort plaasvind. Maar dan begin vreemde dinge by die skool gebeur … Eers verdwyn Lynette se prinsesrok uit een van die klasse, en dan raak al die monstermaskers weg. Hoe op aarde is dit moontlik? Is dit dalk waar wat party van die kinders s – dat daar ‘n spook onder die verhoog bly? Annika besluit om ondersoek in te stel …