Speel-Speel Skoolgereed – Martie Pieterse

R45,00

Hierdie tweedehandse kopie van Speel-Speel Skoolgereed deur Martie Pieterse is soos nuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
ISBN: 187500119-0
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Skoolgereedheid bepaal grootliks hoeveel sukses kinders in hulle skoolloopbaan en inderdaad in die lewe sal behaal. Hoe meer sukses hulle op skool behaal, hoe beter ontwikkel is hul gevoel van eiewaarde, hoe waarskynliker is dit dat hulle deursettingsvermoe sal he en sal kans sien vir die uitdagings van die lewe. Jou taak as ouer is nie om jou kind te leer lees en skryf nie – dis bowenal om sy leervaardighede te ontwikkel en by hom ‘n liefde vir leer wakker te maak – om hom lus te maak vir leer, wat oneindig belangriker is as om geleer te word.

Speel-speel skoolgereed wys jou hoe jy deur spel jou kind se leervaardighede en taalvermoe kan ontwikkel, sy natuurlike entoesiamse, nuurskierigheid en energie kan kanaliseer, en vir hom geleenthede kan skep vir die bevordering van selfvertroue, sosiale en emosionele groei, koordinasie en probleemoplossingsvaardighede.

Vendor Information