SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die seisoene van die huwelik kom en gaan, maar elkeen het die potensiaal vir emosionele gesondheid en geluk, en elkeen bied sekere uitdagings. Die doel van hierdie boek is om die herhalende seisoene van die huwelik te beskryf. Dit help julle om die seisoen te identifiseer waarin julle huwelik tans is en wys julle watter vaardighede julle moet ontwikkel om die kwaliteit van julle huwelik in al vier seisoene te verhoog.
Geskryf deur Dr Gary Chapman, die outeur en topverkoper van The Five Love Languages.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop