Description
Skryf Afrikaans Van A-Z deur Dalene Muller is dié handleiding vir Afrikaanse taalversorging: Wys talle verskillende taalverwante keuses uit. Wys hedendaagse woordvoorkeure en die jongste taalgebruik uit.
Fokus op lesersvriendelikheid in Afrikaanse skryfwerk.






















