Skedelkuskos – Pieter Pieterse

R50,00

‘n Sagteband-kopie in baie goeie toestand.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Bee's Books

5.00

(1 Review)

Description

In Baai-baai Tietiesbaai het die dag toe aangebreek dat die Rooiford die pad moes vat, met Die Spookhuis’ agteraan. Want die ou staanplekkie tussen die rotse op Tietiesbaai, “die watermuishonde se stukkie wêreld, die hartjieblommetjies en die bietoubossies se wêreld”, is mos graaf vir graaf deur dorpsontwikkelaars verslind.

Maar vir Pieter Pieterse en die ‘Ingilsman’ aan sy sy was die Namib-kus ‘n nuwe begin. By Torrabaai aan die Skedelkus waar die rooi lorrie en die karavaan deesdae staan, lê die seekosgeure met ‘n ekstra lekkerte op die lug.

So tussen die storietjies en rate vir kosmakers en kampeerders maak ons kennis met die hengelaars van die Skedelkus van die dood en ander lawwe mense. Soms kan jy jou selfs verbeel dat ‘n gesle of twee uit Tietiesbaai se tyd kom saamproe aan die botteltjie ‘ouble’ terwyl die knoffelmossel en krulerys stadigies simmereer.

Nog ‘n treffer-werfjoernaal uit die pen van Pieter Pieterse.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.