SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Elize Jonker beland met ’n vreemde ompad op Sibiwe Lodge, die aantreklike Ruan Verster se privaat wildtuin in die Bosveld. Toe hy uitvind dat sy ’n argitek is, gee hy haar opdrag om ’n vervalle hartbeeshuisie naby die Mosambiekse grens in ’n unieke verblyfplek vir verliefdes te omskep.
Soos die restourasieprojek vorder, leer ken sy Ruan as ’n macho man sonder fieterjasies, maar met ’n sensitiewe kant wat haar knieë lam maak. Maar dan verskyn Sandra, Ruan se beeldskone maar neurotiese gewese verloofde, weer uit die bloute op die toneel.
Dinge raak behoorlik warm op Sibiwe Lodge toe Ruan en sy wildbewaarders slaags raak met ’n bende wilddiewe in die Afrikabos. En verskeur in die middel staan Elize …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Oopmond – Nataniël
R50,00 -
Lantern Spain Past & Present, December 1973
R30,00 -
Lippetaal – Frieda de Villiers
R10,00 -
The Emotionally Healthy Woman: Eight Things You Have to Quit to Change Your Life -Geri Scazzero
R70,00 -
Die Woord Bybeldagboek / Die Woord Bybeldagboek 2 – Andries Enslin
R50,00 -
Liefde soos Kalaharisand – Lientjie Barnard
R15,00