Die Woord Bybeldagboek & Die Woord Bybeldagboek2 – Andries Enslin

R50,00

In excellent condition for a used book.  The former owner’s message on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , , Tag:
Book Condition: Very Good
ISBN: 978-1-43220-294-1
Book Cover: Hardcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Is jy moedeloos omdat jy te min tyd het? Die lewe is veeleisend en oënskynlik belangrike dinge kan al jou aandag opeis. Jy moet egter tyd maak vir dit wat die heel belangrikste is – jou verhouding met God. Wanneer jy by Hom gaan stil word, met ‘n hart wat gewillig is om te leer en te groei, kry jy die krag en vrede wat jy so begeer.

 

DIE WOORD ELKE DAG … sal jou in die regte stemming kry vir elke dag. Die inspirerende dagstukke maak jou bewus van God se goedheid, wanneer jy gelei word om na te dink oor die dinge waarvoor jy dankbaar kan wees. En jy sal wil juig as jy besef dat jy regtig mag aanspraak maak op sy guns! Elke dagstuk is propvol wonderlike beloftes uit die Woord. Op ‘n praktiese manier leer jy ook hoe om Bybelse beginsels in jou eie lewe toe te pas sodat jy die regte besluite kan neem en die beloftes jou eie kan maak.

Vendor Information