SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Elize Jonker beland met ’n vreemde ompad op Sibiwe Lodge, die aantreklike Ruan Verster se privaat wildtuin in die Bosveld. Toe hy uitvind dat sy ’n argitek is, gee hy haar opdrag om ’n vervalle hartbeeshuisie naby die Mosambiekse grens in ’n unieke verblyfplek vir verliefdes te omskep.
Soos die restourasieprojek vorder, leer ken sy Ruan as ’n macho man sonder fieterjasies, maar met ’n sensitiewe kant wat haar knieë lam maak. Maar dan verskyn Sandra, Ruan se beeldskone maar neurotiese gewese verloofde, weer uit die bloute op die toneel.
Dinge raak behoorlik warm op Sibiwe Lodge toe Ruan en sy wildbewaarders slaags raak met ’n bende wilddiewe in die Afrikabos. En verskeur in die middel staan Elize …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Hush, Hush – Becca Fitzpatrick
R40,00 -
The Study Guide For Estate Agents/Die Studiegids Vir Eiendomsagente – Nic Maritz
R30,00 -
Drie misdade in ‘n knoop – Alex Muller
R30,00 -
Romein van Timbavati – Adele Reynders
R10,00 -
Make Your Own Wine – Walter Sherrard-Smith
R70,00 -
Die meermin van Steynsrus – Susan Bisschoff
R10,00