SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Roosknop Vir ‘n Engel openbaar ’n intiemer sy van Ena Murray, die mees gelese romanskrywer in Afrikaans. Die verse in die bundel is ingegee deur haar persoonlike ervaringe oor baie jare, en vertel van twyfel, selfverwyt en verlies, maar ook van die durende krag van liefde en geloof. Uiteindelik word hierdie fluisteringe en krete uit die hart van ’n vrou ’n loflied op die lewe en op die goedheid van God.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Verwerp nie my liefdesoffer – Vera Wolmarans
R25,00 -
Hired for the Boss’s bedroom – Cathy Williams
R15,00 -
The Study Guide For Estate Agents/Die Studiegids Vir Eiendomsagente – Nic Maritz
R30,00 -
Prinses van Lorani – Rika du Plessis
R10,00 -
Lisa – Connie Luyt
R15,00 -
Winde van die Hemele – Wille Martin
R30,00