SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Die boek getiteld Praat Jy! vertel die storie van Therese Hulme en die jongmense wat sy oor ‘n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap.
Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ‘n skryfkultuur in jou klas te vestig.
Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaakvrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte. Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp- en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding en die van leerders in jou klas sal aangryp.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Ek kan kook! – Cecile Berger
Vendor: MimiReads
R69,00 -

Pluk vir my ‘n kosmos – Ben en Andriette Otto soos vertel aan Maretha Maartens
Vendor: MimiReads
R79,00 -

Pattern Play
Vendor: MimiReads
R39,00 -

Toe sê ek vir myself – Margaret Fourie
Vendor: MimiReads
R79,00 -

Z Is For Zack: The Funny Photo – Jaco Jacobs
Vendor: MimiReads
R49,00












