SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Op die ouderdom van twee-en-veertig het Kyle van Aswegen oenskynlik alles: ‘n skatryk man, twee normale tienerkinders, ‘n weelderige huis en moody copper highlights in haar hare. Maar die man praat feitlik niks, die kinders toon aweregse neigings, die huis raak al hoe meer soos ‘n tronk en die highlights voel net moody. Vir meer as dertig jaar probeer Kyle om die gat in haar binneste vol te maak. Die gat wat oopgeruk is toe sy haar ma met onsiende oe langs die geel linoleumtafel aangetref het. So lank al probeer sy die Oros vir die siel vind wat haar ma voortdurend ontwyk het – in drank, dwelms, seks, geld. Tot sy op die dag van haar man se vyftigste verjaarsdag besef dat daar te veel pointers is om die uitnodiging langer te ignoreer: Sy sal die kerkding probeer. En die Here praat met haar, reguit en duidelik. By Hom kan sy die swaar tas afgooi en die inhoud uitskud, kry sy die moed om alles uit die kas te laat kom wat haar lewe so moeilik gemaak het. Maar dis nie ’n quick fix nie, en die grootste toets le nog voor.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Fashion Model By Cool Creations CD-ROM Included 2007
R20,00 -
Graded Questions on Auditing 2018 – Gowar & Jackson
R250,00 -
Gister se weerklank – Adam Timmerman
R10,00 -
As die rooidag oorwin – M.-L Cronje
R10,00 -
Ek Droom Van ‘n Droom – Elsje Neethling Blair & Maretha Maartens
R50,00 -
Waarheid uit die Woord: Bybelstudiedagboek – Johan Smit
R50,00