Format: Medium Paperback
Overall Condition: Good – Has tape stains on Pastedowns and Flysheets
Pages: 143
Inscriptions: None (erased)
Binding: Good – No Loose Covers/Pages
Die rubriek Oor skrywers en boeke het al ‘n instelling in die Afrikaanse diens van die SAUK geword. Hierdie keur van die veertig stukke uit die jare 1976-79 bevat besprekings van die belangrikste literêre werke wat gedurende die jare verskyn het deur ;n aantal van ons bekendste kritici: werke van Breyten Breytenback, Van Wyk Louw. D.J Opperman, SHeila Cussons en talle ander. Die besprekings is deurgaans kort en bondig en is almal vars, eerste indrukke van die boeke wat bespreek word.
Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.