SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen werp ‘n blik op die patriargale stelsel van Irak en die invloed wat dit op vroue het.
Die dag toe Billie by Amandelboom 9 intrek, kon nie sy of Manda, wat oorkant die straat in nr 6 woon, voorsien hoe verstrengel hulle lewe sou raak nie. Manda en Billie is so verskillend soos Antarktika en die Sahara. Inkennige Manda voel op haar veiligste in haar huis met haar kat, Jasmyn, as geselskap. Billie, aan die ander kant, is net so energiek soos haar hond, Tequila. Sy is pas geskei en dolverlief op ‘n Irakese vrou, Amani. Na ‘n blote misverstand tussen die troeteldiere begin Billie en Manda oor en weer kuier. En in die proses leer hulle dat die liefde ‘n duisend vorme aanneem, dat dit moed verg om weerloos te wees en dat vriendskap oneindig kosbaar is.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Zest for life – Dawn Breslin
Vendor: MimiReads
R99,00 -

Spektakels En Mirakels – Rachelle Greeff
Vendor: MimiReads
R60,00 -

Tippie Doen Wiskunde – Vlak 2 Boek 1 – Ontdek In Die Oerwoud
Vendor: MimiReads
R59,00 -

Nellie En Sion: Thwala – Claudette Browne Storrar
Vendor: MimiReads
R89,00 -

Een-Twee-Drie op die tafel – Bernice van der Merwe
Vendor: MimiReads
R119,00












