Omnibus 28 – Ena Murray

R95,00

Nog ‘n omnibus uit een van ons gewildste skrywers se pen, uitgegee deur Jasmyn in 2010, 512 bladsye.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Omnibus 28 sluit die volgende verhale in.

Tromme van Onheil: Meer as een slang is in die gras vir Anka wanneer sy navorsing doen oor primitiewe kannibaalstamme in die oerwoud van Papa-Nieu-Guinee.

Die Wit Koningin: Alice vlug uit Engeland na Noord-Afrika wanneer sy deur haar man, lord Wycliffe,  beroof word van haar erfporsie. Sy word dwarsoor die Sahara bekend as die wit koningin. Die verhaal is gegrond op ware lewensfeite van lady Alice Wycliffe.

Sluiers van Wierook: Ida Herbst word vasgevang in ‘n lewensgevaarlike web in ‘n woestyn in Saoedi-Arabië. Haar vriendin word ontvoer na ‘n harem van ‘n Arabiese prins en Ida wil haar red.

Vendor Information

  • Store Name: Etcetera
  • Vendor: Etcetera
  • No ratings found yet!

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.