Nuwe liefde vir Moira – Vera Wolmarans

R10,00

Average used worn book.  Cover might be slightly worn.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Moira Stalz het as jong verpleegsuster n oordeelsfout gemaak, en sy dra vandag nog swaar aan die gevolge daarvan.  Sy verpleeg steeds privaatpasiente, maar sy het haarself belowe om nooit weer betrokke te raak by die ander huismense nie.  Sy gaan nie weer seerkry nie.

In die ou herehuis op die Vaalrivier-eiland, waar sy oom Kurt Kriegler versorg, word sy egter teen haar sin betrek by die familie se probleme.  Die twee broers, Conrad en Heino, kan mekaar nie verdra nie, en hul oupa se gesondheid lei daaronder.  Waarom haat hulle mekaar so?  Waarom bly Heino eenkant in ‘n houthuisie?

Maar die liefde laat hom nie voorse nie.  Moira het klaar haar hart verloor teen die tyd dat sy ontdek dat Conrad getroud is.  En toe sy vrou onverwags terugkeer – met ‘n pragtige klein dogtertjie wat net soos haar pa lyk, weet Moira – haar liefde sal nooit vervulling vind nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Nuwe liefde vir Moira – Vera Wolmarans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Store Name: Mel's book shack
  • Vendor: Mel's book shack
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.