SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Toast Coetzer se prosadebuut sleep die leser deur die ekstase maar ook die verskriklike tuimelings van die rockwereld. Sy novelle gaan spesifiek oor die dwelmgedrewe kreeftegang van ‘n Afrikaanse rocker. ‘n Kreeftegang is dit in meer as een opsig, want ook die verhaal word van agter na voor vertel. Dit begin met die doodsberig van die held, ene Le Roux (Maanhaar) Basson, en tree vir tree word die leser teruggevoer, word jy gedwing om agteruit te loop na daardie voorval wat Maanhaar se swanesang ingelui het.
Vendor Information
- Store Name: BookDaddy
- Vendor: BookDaddy
-
Grimpow: The Invisible Road – Rafael Ábalos
R48,00 -
Storm – Reg Grant
R39,00 -
Private Excavations – David Robbins
R80,00 -
Hank Zipzer: Help! Somebody Get Me Out of Fourth Grade – Henry Winkler, Lin Oliver
R30,00 -
Nylon Angel – Marianne De Pierres
R35,00 -
Glorious Things: And Other Stories – Barbara Anderson
R40,00