SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Tussen kombuisvullis op die sypaadjie ontmoet Zoevir Jean-Pierre Coetzee. Op sy rug tussen die pap slaaiblare en aartappelskille, sy bo-op hom.
Nie juis romanties nie, maar ‘n mooier man het Zoe in haar dag des lewens nie aanskou nie.
Sy ken sy reputasie – hy maak vroue sag en los hulle dan soos ‘n warm patat. Nog ‘n slagoffer sal sy nie wees nie.
Jean-Pierre belowe hulle sal net vriende bly. Maar haar hart en haar lyf gaan so op hol dat sy eindelik besluit sy sal die jagter word, al is sy ‘n groentjie in die liefdespel. Sy weet net nie van sy donker geheim wat sy oorgawe keer nie.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Shuters -Macmillan Nuwe Sekondere Skoolatlas vir Suid-Afrika – SP Basson
Seller: Mel's book shack
R100,00 -
Twelve red herrings – Jeffrey Archer
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Maestro uit die newels – Christo van der Merwe
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Deur trauma: Boek 1 – Maretha Maartens
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
The Anastasia Syndrome – Mary Higgins Clark
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Vampaholic – Harper Allen
Seller: Mel's book shack
R15,00